Volgens navorsing het die voedingswaarde van die voedsel wat ons eet, die afgelope 60 jaar drasties afgeneem. Maar wat is die redes hiervoor? Dawie van Rensburg van SWP Agri beantwoord Woensdag in RSG Landbou hierdie vraag. Luister nou na hierdie onderhoud.

Hans-Jurie Moolman, ‘n prokureur van Potchefstroom, praat oor die regte van ‘n slagoffer tydens ‘n plaasaanval of landelike geweld. (HJ Moolman & Pienaar Inc) Luister nou na hierdie onderhoud.

Wyndruifprodusente moet ander kultivarkeuses oorweeg weens klimaatsverandering. Charles Visser van Vititech gesels hieroor. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daar is ook nuus oor ‘n veiling wat plaasvind. Laurence Allem brei uit oor die 30ste Mielieboere Bonsmaras-produksieveiling. Luister nou na hierdie onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Nutri Feeds

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.