Die invloed wat klimaatsomstandighede op vanjaar se kanolaproduksie in die Wes-Kaap gehad het, is duidelik sigbaar. Izané Crous, ’n landboukundige by Southern Oil in die Kaap, gee in Donderdag se RSG Landbou terugvoer hieroor. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna gesels Hennie Maas met Chris de Wit van J&B Sitrus, oor die sitrusbedryf in die Cookhouse-omgewing. Luister nou na hierdie onderhoud.

Die bekende ekonoom, dr Roelof Botha, kuier ook op RSG Landbou en hy brei uit oor die faktore wat veroorsaak dat Suid-Afrika se ekonomie so sukkel om te groei. Luister nou na hierdie onderhoud.

Nick Liebenberg van Laeveld Agrochem sluit die program af. Hy praat met Hennie Maas oor Neel Rust se aanstelling as die nuwe Hoof Uitvoerende Beampte van Laeveld Agrochem. Luister nou na hierdie onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.