Verbruikers kan uitsien na uitsonderlike wyne uit Suid-Afrika se 2020-wyndruifoes en dis waaroor daar in Dinsdag se RSG Landbou met Conrad Schutte van Vinpro gesels word. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daar is talle veesiektes wat deur veeartse in al nege provinsies gerapporteer is en ons gesels met dr Faffa Malan van RuVASA daaroor. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna is Herman Labuschagne van SA Stamboek aan die woord. Hy brei uit oor ‘n rekenaarprogram vir skouperde. Luister nou na hierdie onderhoud.

Stan Jerling sluit die program af. Hy is weer aan die woord oor die geskiedenis van trekkers. Luister nou na hierdie onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur: Voermol

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.