Wat is die verskil tussen ‘n landbou-ekosisteem en ‘n natuurlike ekosisteem? Pieter Dreyer, landboukundige by Laeveld Agrochem op Marble Hall, praat op RSG Landbou hieroor. Die gesprek fokus veral op sitrusprodusente.

Prof Charlie Reinhardt is ‘n kundige op die gebied van indringerplante, en hy sê dat ons boere veral moet let op die beheer van inheemse indringers. Die Swarthaak wat in die Noord-Kaap voorkom, is tans van die enigste plante wat die uiterste droogte oorleef. Luister nou na hierdie gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.