Die bloubosluis is ‘n unieke bosluis, volgens dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk. In Maandag se aflewering van RSG Landbou gesels hy meer hieroor. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna is Richardt Venter van Agsci Unlimited aan die woord en hy gesels oor kuilvoer nadat hy onlangs deur die land gereis het om te sien watter vordering daar gemaak word. Luister nou na hierdie onderhoud.

Dr John Purchase van Agbiz gee terugvoer oor die voedselwaardeketting en voedselsekerheid, en veral ons landelike gebiede wat swaar trek. Luister nou na hierdie onderhoud.

Hennie Maas bring soos oudergewoonte op ‘n Maandag vir ons die jongste veilingsnuus. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.