Dr Ivan Meyer is die minister van landbou in die Wes-Kaap, en hy gesels in Maandag se RSG Landbou oor dié provinsie se bydrae tot ons landbou-groeisyfers, asook werkloosheid en uitvoere. Luister nou na hierdie onderhoud.

Dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk praat weer oor biosekuriteit op ‘n veeplaas en waarom sekere siektes uitgeroei moet word. Luister nou na hierdie onderhoud.

Dan het Koos du Pisanie vir Juan Venter van die Nasionale Wolkwekersvereniging uitgevra oor beste praktyke rondom skeerhokbestuur. Luister nou na hierdie onderhoud.

Hennie Maas sluit die program af met die jongste veilingsnuus. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.