Die landboumaatskappy, Kaap Agri, het onlangs hul interim finansiële resultate bekendgemaak. In Woensdag se aflewering van RSG Landbou gesels ons met die hoof uitvoerende beampte, Sean Walsh, hieroor. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna vertel ‘n boer van die Soutpansberg-omgewing in Limpopo, Louis van der Walt, van sy aartappelboerdery en ander vertakkings op die plaas. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna is Mike Killassy, ‘n bekende in veilingskringe, aan die woord. Hy praat oor die toekoms van veilings. Luister nou na hierdie onderhoud.

Yolandé Roodt is op haar pos met die jongste wolpryse wat by veilings op Port Elizabeth behaal is. Luister nou na hierdie onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur: Voermol

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.