Wat produksie en verbruik betref, is varkvleis die gewildste vleissoort ter wêreld. In Suid-Afrika is dit egter nie die geval nie. RSG Landbou gesels met dr Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat hieroor. Luister nou na hierdie onderhoud.

Brocor Veilings en Meerkat Online vertel vir RSG-Landbou luisteraars meer van ‘n opkomende plaasveiling naby Jan Kempdorp. Luister nou na hierdie onderhoud. 

Hanteringstoerusting wat op plase gebruik word, het talle voordele. Johan van der Westhuizen van Manitou Suid-Afrika brei hieroor uit op RSG Landbou. Luister nou na hierdie onderhoud.

Soos altyd op ‘n Maandag is daar ook heelwat nuus oor veilings. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Elanco / Bayer

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.