In Dinsdag se RSG Landbou gesels ons met die Landbounavorsingsraad oor inheemse blaargroentes en tonnelbesproeiing. Dr Willem Jansen van Rensburg vertel onder andere watter van hierdie blaargroentes die gewildste is. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna verduidelik dr Felix Reynders waarom tonnelbesproeiing deesdae al hoe meer gebruik word. Luister nou na hierdie onderhoud.

Hennie Maas en Stan Jerling is ook aan die beurt met hulle interessante weeklikse gesprek oor trekkers. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.