Onkruiddoderweerstand is soortgelyk aan die mens se weerstand teen antibiotika. Maar wie of wat veroorsaak onkruiddoderweerstand by plante? Dr Gerhard Verdoorn van Croplife Suid-Afrika gesels in Dinsdag se RSG Landbou hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

Wêreld-gronddag is op 5 Desember gevier en dr Garry Paterson van die Landbounavorsingsraad se department grond, klimaat en water, verduidelik hoe Suid-Afrika die dag gevier het en waarom die dag so belangrik is. Luister nou na dié onderhoud.

Daarna sluit ons die program af met ‘n gesprek oor trekkers. Stan Jerling gaan elke Dinsdag, vir die volgende paar weke oor trekkers gesels. Hy stel van kleintyd af belang in trekkers en veral die landboutrekker. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.