Die bekende veearts, dr Morné de la Rey, vertel in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou waar en hoe sy belangstelling in embrio-oorplasing begin het. Luister nou na hierdie onderhoud.

Dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad praat oor voedselprysinflasie. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna is Hennie Maas aan die woord. Hy vra onder andere raad by ‘n veearts, dr Hendrik Naudé, oor die behandeling van wonde by plaasdiere. Luister nou na hierdie onderhoud.

Stan Jerling sluit die program af soos oudergewoonte met die geskiedenis oor trekkers. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.