Met die opbloei van wildboerdery waar diere onder meer intensiewe toestande aangehou word, het nuwe kwale onder wild begin kop uitsteek tydens die inperking. Hennie Maas gesels in Woensdag se aflewering van RSG Landbou met dr Johan Steyl van die Fakulteit Veeartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria Dr Johan Steyl oor die nuwe kwale op wildsplase. Luister nou na hierdié onderhoude.

Daarna is Heinrich Victor van OVK aan die woord met die wolmarkverslag. Luister nou na hierdié onderhoud op RSG Landbou.

Luister hier na nog onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 04:30 tot 04:59, Maandae tot Donderdae, uitgesaai word op RSG en tussen 40 000 en 80 000 luisteraars daagliks bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word aangebied deur Lise Roberts en geredigeer deur Hennie Maas.