RSG Landbou: 15 Julie 2020

1228

Deidré Louw van Plaas Media gesels in Woensdag se RSG Landbou oor ‘n opwindende projek om die vee-afslaersberoep te bevorder. Luister nou na hierdie onderhoud.

Watter vars krui is Suid-Afrikaners se gunsteling? As jy die antwoord wil weet, skakel gerus in op RSG Landbou om na die lekker onderhoud te luister.

Dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad is ook aan die woord en hy help ons om voedselpryse beter te verstaan. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna gesels Hennie Maas met dr Moritz van Vuuren oor antibiotikaweerstand. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.