Die 2020 Onderstepoort Voerkraaluitdaging gaan voort, ten spyte van die inperking. In Maandag se RSG Landbou, vertel dr Andy Hentzen hoe die resultate sover vergelyk met dié van vorige jare. Luister nou na die onderhoud.

Daarna is Albert van Rensburg van Biomin aan die woord. Hy gesels oor die vêrreikende impak van mikotoksiene op veral die veebedryf. Luister nou na die onderhoud.

Dr Dirk Verwoerd, ‘n voltydse veearts by Karan Beef, gesels oor sy belangstelling in roofvoëls. Luister nou na die onderhoud.

Gavin Bristow brei uit oor die Bristow Bonsmara-produksieveiling. Daarna bring Hennie Maas ons op hoogte van die jongste veilingsnuus. Luister nou na die onderhoude.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.