Plaas Media se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie nader ‘n hoogtepunt, met die wenners wat op 21 Oktober op Plaas TV aangewys word. Hanlie Kroese van Santam Landbou gesels in Donderdag se aflewering van RSG Landbou oor hulle betrokkenheid. Luister nou na hierdié onderhoud.

Klik op die skakel om meer hieroor te lees:

Boere Droogtehulp SA beoog om op 5 November die gemeenskap van Beaufort West by te staan en Reinhardt Venter vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer daarvan. Luister nou na hierdié onderhoud.

Diemersdal is vanjaar vir die negende keer in ‘n ry ‘n uitblinker in die Absa Top 10 Pinotage-toekennings. RSG Landbou gesels met die eienaar en wynmaker, Thys Louw. Luister nou na hierdié onderhoud.

Klik op die skakel om meer hieroor te lees:

Donderdae beteken ook weersake en Johan van den Berg bring RSG Landbou-luisteraars op hoogte hiervan. Luister nou na hierdié onderhoud.

Chris Derksen sluit die program. Hy vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die week se vleispryse. Luister nou na hierdié onderhoud.

Luister hier na nog onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 04:30 tot 04:59, Maandae tot Donderdae, uitgesaai word op RSG en tussen 40 000 en 80 000 luisteraars daagliks bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word aangebied deur Lise Roberts en geredigeer deur Hennie Maas.