In RSG Landbou se aflewering van Donderdag gee dr Louis du Pisani raad oor voeding tydens oorwintering. Luister nou na hierdie onderhoud.

Asof ons nie genoeg uitdagings het nie, word boere in die Oos-Kaap nou deur die gevreesde Afrika-kommandowurm geteister. In RSG Landbou maan dr Gerhard Verdoorn van Croplife SA veral ons weidingsboere hieroor. Luister nou na hierdie onderhoud.

Marthinus Stander gesels oor die sosiale verantwoordelikheidsprogram by Country Bird Holdings. Luister nou na hierdie onderhoud.

Johan van den Berg gesels soos oudergewoonte weersake. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna verduidelik Adri Kitshoff-Botha hoe die nasionale inperking wildboere in Suid-Afrika affekteer. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.