Daar bestaan heelwat regsaspekte rondom die ontginning en bottelering van fonteinwater op ‘n plaas. Petrus van der Walt van VDT Prokureurs vertel in Maandag se aflewering van RSG Landbou meer oor watter wette hier van toepassing is. Luister nou na hierdie onderhoud.

Dr Klaas-Jan Leeuw van die LNR Diereproduksie-eenheid, brei uit oor die uitdagings van hittestres in melkboerderye. Luister nou na hierdie onderhoud.

Tydens vanjaar se Toyota Agri SA Jongboer van die Jaar toekenningsgeleentheid, het die 2018-wenner, JP van den Berg van Tosca in Noordwes, vertel wat hy die afgelope jaar wyser geword het. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.