Skaapbrandsiekte is een van die onderwerpe van bespreking in Dinsdag se RSG Landbou. Dr Didi Claassen van Afrivet gee raad oor hoe hierdie siekte bestry kan word. Luister nou na die onderhoud.

Daarna is dr Andy Hentzen van Onderstepoort weer aan die woord en hierdie keer praat hy oor siektes wat algemeen onder voerkraalbeeste voorkom. Luister nou na die onderhoud.

Stan Jerling gesels soos altyd op ‘n Dinsdag oor trekkers. Luister nou na die onderhoud.

Lindie Stroebel sluit die program af. Sy brei uit oor hoe landboutendense die afgelope tyd verander het, en hoe die bedryf sal moet aanpas. Luister nou na die onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.