Doeltreffende kuddegesondheid begin met die ontwikkeling van ‘n inentingsprogram vir kalwers. Dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk gee in Woensdag se aflewering van RSG Landbou raad hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

 

Daarna kuier Izak Hofmeyr saam met Willem Barnard van Wilbar Brahmane, op RSG Landbou. Hy vind uit waarom hy juis met dié ras boer. Luister nou na dié onderhoud.

Dan verduidelik dr Caryn Shacklock van Afrivet, hoe ‘n wurm by varke, epilepsie by mense kan veroorsaak. Luister nou na dié onderhoud op RSG Landbou.

Koos Du Pisanie, RSG Landbou se medewerker in die Noord-Kaap het met Coetzee Reitz gepraat oor Williston se prestasie by SAMIC-karkaskompetisie en nuus oor ‘n jongooiveiling wat binnekort plaasvind. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country.

The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme.

Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.