Die Kempen-voerstelsel is in 2009 in Suid-Afrika bekendgestel en Hennie Maas vra vir SP Els, ‘n herkouerspesialis by Afgri Veevoere, hieroor uit in Woensdag se RSG Landbou. Luister nou na hierdie onderhoud.

Arina du Plessis, kosredakteur van Landbouweekblad, vertel wat vanjaar op haar kerstafel gaan wees. Luister nou na hierdie onderhoud.

Dr Klaas-Jan Leeuw van die LNR Diereproduksie-eenheid, brei uit oor die uitwerking van klimaatsverandering op die voedingswaarde van gewasse. Luister nou na hierdie onderhoud.

RSG Landbou het die jaarlikse Agbiz-mediadag bygewoon. Die hoof uitvoerende beampte van Agbiz, dr John Purchase, het daar met Lise Roberts gesels oor die landboubesigheidsvertrouensindeks. Hy vertel ook watter wêreldgebeure ‘n invloed op die wêreldekonomie sal hê. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.