Produsente word aangemoedig om in te skryf vir vanjaar se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie. Vir meer inligting, luister na Dinsdag se RSG Landbou na ‘n onderhoud met Richardt Venter, ’n kuilvoerkenner en koördineerder van die kompetisie. Luister nou na die onderhoud.

Die Melkprodusente-organisasie bied nou kursusse aan oor die sensoriese evaluering van suiwel, en Helene Pfeiffer vertel meer hieroor. Luister nou na die onderhoud.

Daarna is daar nuus oor die komende Nu-Alcade Bonsmara-veiling wat eersdaags plaasvind. Frik Venter vertel meer. Luister nou na die onderhoud.

Dinsdag is trekkerdag. Hennie Maas en Stan Jerling gesels verder oor trekkers in die vyfde aflewering van die reeks. Luister nou na die onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Netafim.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.