Tendense in die rooivleisbedryf die afgelope tien jaar, toon dat beeskarkaspryse tussen 2009 en 2019 heelwat gestyg het. Dr WA Lombard van die Universiteit van die Vrystaat gesels in Donderdag se RSG Landbou hieroor. Luister nou na dié onderhoude.

Plaas Media se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is in volle swang en kuilvoermonsters word vanaf 22 Junie geneem. Erna Mostert verduidelik wat die proses behels. Luister nou na dié onderhoud.

Chris Derksen gesels oor die jongste vleispryse en Johan van den Berg het nuus oor die weer. Luister nou na dié onderhoude.

Lise Roberts sluit die program af met die jongste nuus oor die Toyota Nasionale Jong Afslaerskompetisie. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.