In Maandag se aflewering van RSG Landbou is Breyton Milford aan die woord en hy gesels oor vanjaar se Nasionale Jeugskou. Luister nou na dié onderhoud.

‘n Groep Simbra- en Simmentaler-beestelers, bekend as die Hoogland-studiegroep, het onlangs ‘n suksesvolle digitale skou aangebied. Riëtte Dell praat hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

Justin Chadwick vertel ons meer oor die stand van sitruskwekery in Suid-Afrika. Luister nou na dié onderhoud.

Daarna gesels ‘n veekundige, Alheit du Toit, oor watter rol mineraal- en vitamienaanvullings by produserende diere in die droë seisoen speel. Luister nou na dié onderhoud.

Hennie Maas sluit die program af met die jongste veilingsnuus. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.