Wonde op diere het nie net ‘n effek op die welstand van die dier nie, maar ook op ‘n boer se sak. Dr Louis Boag van Elanco Dieregesondheid gesels in Donderdag se aflewering van RSG Landbou hieroor. Luister nou na hierdie onderhoud.

Dairy Management Consulting het onlangs hul jaarkongres aangebied. Hulle verteenwoordig twintig present van Suid-Afrika se daaglikse melkproduksie en Chris Fourie vertel vir RSG Landbou-luisteraars wat tydens dié kongres bespreek is. Luister nou na hierdie onderhoud.

Johan van den Berg is soos altyd op sy pos met nuus oor die weer en Chris Derksen gesels oor vleispryse. Luister nou na hierdie onderhoude op RSG Landbou.

Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Elanco / Bayer

Who is Elanco Animal Health?

An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensuring that our work adds value to society. We’re committed to improve the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to addresses global issues like food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.