Groente- en vrugteprodusente raak al meer bewus van die waarde van produksie onder skadunet en Deon Joubert van Multiknit gesels in Maandag se aflewering van RSG Landbou meer hieroor. Luister nou na hierdié onderhoud.

Hanzyl Bonsmaras hou volgende week hul produksieveiling in die Dewetsdorp-omgewing. Gerrit van Zyl vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor wat kopers te wagte kan wees.  Luister nou na hierdié onderhoud.

Daar is twee wette wat op Covid-19 in die werksplek van toepassing is – Stephan Pietsersen van Work Accident Support gesels op RSG Landbou oor die besigheidseienaar se verantwoordelikhede ten opsigte daarvan. Luister nou na hierdié onderhoud.

Lise Roberts bring ons op hoogte van die weeklikse veilingsnuus. Luister nou na hierdié onderhoud op RSG Landbou.

Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Multiknit Shade Net

Multiknit is the world leader in the manufacture and supply of knitted synthetic fabrics. It has two highly sophisticated, multi-million rand manufacturing plants located in Mkhuhlu and White River and is proudly run by the most experienced technicians in the knitted synthetic shade netting and produce bag/net industries. These plants meticulously apply an exacting step-by-step quality control programme designed to ensure that its customers can rely on every Multiknit product they buy in order to exceed the industry standard!

The Multiknit Group comprises three divisions, namely Knittex, Sakpro and Multiknit International, all of which are highly focussed in the markets they serve.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.