In Dinsdag se RSG Landbou gesels Bertus van Heerden van die Melkprodusente-organisasie, oor die plaaslike suiwelbedryf. Hy praat oor vraag en aanbod asook die wêreld-suiwelprentjie. Luister nou na dié onderhoud.

Stan Jerling en Hennie Maas is weer aan die woord oor die geskiedenis van die trekker. Luister nou na dié onderhoud.

Daarna praat Henk Griessel van Tru-Cape oor appels. Hy vertel van navorsing wat gedoen is oor veral die voedingswaarde van die appelskil. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.