Asiatiese rooiwater by beeste kan met serebrale malaria by die mens vergelyk word. So sê ‘n veearts van Humansdorp, dr Anthony Davis. Hy praat oor dié dodelike veesiekte en hy verduidelik wat veeboere kan doen om dit te voorkom. Luister nou na dié onderhoud.

MJ Ernst van Bona Bona Game Breeders brei uit oor hulle Angus-stoet. Luister nou na dié onderhoud.

Daarna is Hannes Smit van Trogtek aan die woord. Hy gee onder andere raad oor voerbakke. Hy verskaf ook waardevolle inligting oor watertrôe en hoe dit aan die plaas se behoeftes kan voorsien. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Bona Bona Game Breeders.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.