Die tweede oesskatting vir somergraangewasse, is op 25 Maart vrygestel en Corné Louw, senior ekonoom by Graan Suid-Afrika, praat in Donderdag se RSG Landbou hieroor. Hy gesels ook oor die impak wat die Covid-19-maatreëls op die stroopproses mag hê. Luister nou na dié onderhoud.

Chanelle Retief van NutriFundi gee raad oor die aankoop, stoor en verbruik van voedsel tydens die 21 dae van inperking. Luister nou na dié onderhoud.

Lise Roberts gesels met Lynette Louw, oor wat lesers te wagte kan wees in die April-uitgawe van FarmBiz. Luister nou na dié onderhoud.

Dr Ivan Meyer gesels oor handelspermitte in die Wes-Kaap en daarna is Chris Derksen is soos altyd op sy pos met die jongste vleispryse vanaf veilings in die Noord-Vrystaat. Luister nou na dié onderhoude.

Johan van den Berg van Santam Landbou sluit die program af met nuus oor die weer. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.