Statistiese data dui daarop dat tien tot vyftien present of meer van die wêreldbevolking, een of ander tyd ‘n soönotiese besmetting opdoen. Dr Jan du Preez verduidelik in RSG Landbou van Donderdag wat met soönose bedoel word. Luister nou na hierdie onderhoud.

Dr Pieter de Kock van die Afrikanerbeestelersgenootskap gesels oor hulle betrokkenheid by Hoërskool Bekker. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna gee Dewald Olivier terugvoer oor die stand van die Suid-Afrikaanse Voerkraalbedryf. Luister nou na hierdie onderhoud.

Soos altyd is Johan van den Berg aan die woord oor die weer en Chris Derksen vertel wat hierdie week met vleispryse gebeur het. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.