Dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad kuier Dinsdag op RSG Landbou met nuus oor stygende voedselpryse. Luister nou na dié onderhoude.

Daarna is die veldafronding van kalwers ook onder bespreking. Annelie van Deventer van Feedtek gee raad hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

Hennie Maas gesels ook oudergewoonte met Stan Jerling oor die geskiedenis van die trekker. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur: BKB

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.