Is daar hoop vir die wynbedryf en sal die mense wat vir dié landboubedryf werk, hulle werk behou? Dis van die kwelvrae wat dr Ivan Meyer, die Wes-Kaapse minister van landbou, in Donderdag se program van RSG Landbou beantwoord. Luister nou na dié onderhoud.

Hennie Maas gesels met dr Heinz Meissner oor navorsing in die suiwelbedryf. Luister nou na dié onderhoud.

Chris Derksen is eerste aan die woord met die weeklikse vleispryse. Daarna is Johan van den Berg weer op sy pos met weersake. Luister nou na dié onderhoud.

Daar is weer lekker veilingsnuus. Mary Lochner vertel meer oor die Hugenoot SA-streeksveiling wat binnekort plaavind. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.