Waarna kyk ‘n beoordelaar wanneer voornemende afslaers aan ‘n afslaerskompetisie deelneem? Barco van Niekerk wat in 2018 die wenner van so ‘n kompetisie was, gesels Maandag op RSG Landbou oor sy ervaring. Luister nou na dié onderhoud.

Dr Theo de Jager van die familieboerdery-organisasie, Saai, praat oor die toekoms van familieboerdery. Luister nou na dié onderhoud.

Daarna gesels dr Dave Midgley gesels oor die effek van die koue op skape. Luister nou na dié onderhoud.

Koos du Pisanie het by prof Klaus Kellner van die Noordwes Universiteit gaan kers opsteek oor goeie weidingsbestuur. Luister nou na dié onderhoud.

Hennie Maas bring soos oudergewoonte op ‘n Maandag die jongste veilingsnuus, daarna bring Leon du Toit nuus oor die opkomende Alzu Beefmaster-veiling. Luister nou na dié onderhoude.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.