In Dinsdag se aflewering van RSG Landbou skop Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie die program af. Hy bespreek die regte van vakbonde. Luister nou na die onderhoud.

Wêreldmelkdag word op 1 Junie gevier en Michelle de Lange van die Melkprodusente-organisasie gesels hieroor. Luister nou na die onderhoud.

Dan het ‘n groep vlieëniers bekend as The Covid Flight, hulp aan landelike gebiede verleen met die vervoer van voedsel en mediese voorraad. Felix Gosher vertel ons meer hieroor. Luister nou na die onderhoud.

Stan Jerling en Hennie Maas is weer aan die woord oor trekkers. Luister nou na die onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur: Bona Bona Game Breeders

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.