Die verbod op alkoholverkope weens die Covid-19 inperking, het ‘n enorme impak op die wynbedryf in Suid-Afrika. Donderdag in RSG Landbou gesels Rico Basson van Vinpro hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

Daarna vind ons meer uit oor die oudste besproeiingstonnel in Suid-Afrika. Luister nou na dié onderhoud.

Johan van den Berg gesels weersake en Chris Derksen is op sy pos met nuus oor vleispryse wat by veilings in die Noord-Vrystaat behaal is. Luister nou na dié onderhoude.

Dr Ivan Meyer, die Minister van Landbou in die Wes-Kaap, brei uit oor die R 10 miljoen se voerbewyse vir droogte wat ontvang is. Luister nou na dié onderhoud.

Jaco Oosthuizen, Hoof Uitvoerende Beampte van die RSA Group, brei uit oor die varsproduktemark se rol in die waardeketting. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.