Buiten die ergste droogte nóg waaronder boere in die Noord-Kaap gebuk gaan, ruk veediefstal nou ook hand uit. RSG Landbou se medewerker in die streek, Koos du Pisanie, praat met die voorsitter van die Prieska-boerevereniging, Albertus Vermeulen, oor dié probleem in Woensdag se aflewering van RSG Landbou. Luister nou na die onderhoud.

Daarna gee Gert Nel raad oor ysterbakterieë in boorgate. Luister nou na die onderhoud.

MJ Ernst vertel meer van die wild en vee op Bona Bona Game Breeders se plaas. Luister nou na die onderhoud.

Theo Boshoff van Agbiz sluit die program af. Hy gesels oor ‘n webinaar oor klimaatsverandering en landbou se rol in die vermindering van kweekhuisgasse. Luister nou na die onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur: Bona Bona Game Breeders

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.