‘n Ekonomiese faktor wat betreklik min aandag kry in die Suid-Afrikaanse melkbedryf, is die aantal koeie in ‘n melkkudde. Dr Carel Muller, ’n navorsingsgenoot in veekundige wetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch, praat op RSG Landbou van Woensdag oor kuddegroei en versoorlewing. Luister nou na hierdie onderhoud.

Agritech Africa, se internasionale landboutegnologiekonferensie, vind Junie-maand in Kaapstad plaas. Een van die sprekers, dr George van Zijl, vertel ons waaroor die geleentheid gaan. Luister nou na hierdie onderhoud.

Yolandé Roodt, RSG Landbou se medewerker in Pretoria, sluit die program af met die jongste wolveilingnuus asook oor die nuutste pryse wat behaal is. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.