Die Nasionale Landboubemarkingsraad vra tans vir kommentaar op verdere heffings op sojaboongraan. Gert Heyns van die Suid-Afrikaanse Kultivar- en Tegnologie-agentskap, SACTA, gesels in Woensdag se RSG Landbou meer hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

Daarna praat dr Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat en dr John Purchase van Agbiz oor die rol van landbou in ons ekonomie. Luister nou na dié onderhoude.

RSG Landbou het ook ‘n draai in die Prieska-omgewing gaan maak waar die gemeenskap steeds gebuk gaan onder droogte. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou is die week aan jou gebring deur: Standard Bank

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.