Koue veroorsaak spanning by vee en dis waaroor dr Danie Odendaal Maandag op RSG Landbou gesels. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna kuier RSG Landbou in die Stormberge in die Noordoos-Kaap saam met Carin Venter. Sy het onlangs daar by Paul de Wet gaan aanklop om meer uit te vind oor hulle intensiewe lamstelsel. Luister nou na hierdie onderhoud.

Bekende onkruidkenner, dr Charlie Reinhardt, vertel meer oor die demoina-bossie, ‘n indringerplant wat groei waar niks anders wil wortel skiet nie. Luister nou na hierdie onderhoud.

Hennie Maas bring soos oudergewoonte die jongste veilingsnuus. Daarna bring Jaco du Preez ons op hoogte oor die HP & Leonliza Bonsmara-produksieveiling. Luister nou na hierdie onderhoude.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.