Wat is die redes vir die stygende prys van landbouchemikalieë en wat word vir 2022 verwag? In Maandag se aflewering van RSG Landbou gesels Schalk Geldenhuys van AECI Plant Health hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

Dan word die wenners van die 2021 LNR Nasionale Vleisbeestoekennings op 25 November aangewys en dr Ben Greyling vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

Graan SA se nasionale opbrengskompetisie bied geleentheid waar produsente innoverende produksiepraktyke kan toets om die hoogste opbrengste te behaal. Wat opbrengste betref, bly Pioneer ‘n voorloper. Neels Fourie van Schweizer-Reneke en Neels Eksteen van Hoopstad het onderskeidelik rekordopbrengste met mielies en sojabone gelewer. Hulle gesels op RSG Landbou oor hulle prestasies. Luister nou na dié lekker onderhoude.

Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur AECI Plant Health

AECI Plant Health is a South African company within the AECI Group of Companies serving the agricultural sector with pride. AECI Plant Health has been an ally to farmers in Africa for many years, and with the move towards sustainable agriculture, AECI Plant Health with its NuWay® programme, and its extensive range of products and services, aims to work with farmers to preserve our natural resources, restore soil biology and address the need for producing nutritious food.

Agriculture worldwide is under pressure to reduce pesticide and fertilizer usage whilst increasing crop yields to feed a growing world population. There is now a move away from the total reliance on traditional chemicals and synthetic fertilizers towards a more responsible and sustainable approach of cultivating crops that protects the environment and its precious resources.

Our approach is to work hand in hand with the farmer to systematically address each point of influence in the growing of crops in a sustainable and responsible manner. Many of the tools and techniques simply unlock nature’s potential and the genetic potential of the crop.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.