Die bekende ekonoom, dr Roelof Botha, kuier Woensdag in die RSG Landbou-ateljee en hy gesels oor sake wat tans boaan die agenda is. Luister nou na hierdié onderhoud.

Ons gesels ook met Francois Baird van FairPlay oor die sogenaamde koop-plaaslike-hoender-veldtog wat hulle van stapel gestuur het. Luister nou na hierdié onderhoud.

Tiaan Koen van VDT Prokureurs brei op sy beurt uit oor serwitute en maniere, anders as eienaarskap, om plaasgrond te bekom met die oog op boerdery. Luister nou na hierdié onderhoud op RSG Landbou.

Luister hier na nog onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur: RPO

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 4:30 tot 4:59, Maandae tot Donderdae, uitgesaai word op RSG en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied en deur Hennie Maas geredigeer.