Inskrywings vir die 2020 SA Suiwelkampioenskappe open op 6 Januarie en die hoof uitvoerende beampte van Agri-Expo, Johan Ehlers, praat in Maandag se aflewering van RSG Landbou oor dié kompetisie. Luister nou na hierdie onderhoud.

‘n Oog-naspeurbaarheidstudie wat gebruik is om verbruikers in die Bloemfontein-omgewing se rooivleisvoorkeure te bestudeer, is vanjaar van stapel gestuur. Dr WA Lombard van die Departement Landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels hieroor. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.