Volgens ‘n studie wat in 2019 gedoen is, bied sowat vier-en-twintig persent van boere in Suid-Afrika een of ander vorm van agritoerisme op hulle plase aan. Koos du Pisanie gesels in Dinsdag se program van RSG Landbou met Jacqui Taylor van Agri Tourism South Africa, oor dié onderwerp. Luister nou na hierdie onderhoud.

Stan Jerling is soos oudergewoonte op ‘n Dinsdag weer aan die woord oor trekkers. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna bring die onafhanklike tegniese analis, Frans de Klerk, ons op hoogte oor die jongste mielieprys. Luister nou na hierdie onderhoud.

Dan vertel ‘n boerbokteler van Vryburg, Desré Ferreira, oor di֖é bedryf en veral haar passie om beginnerboere by te staan. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.