RSG Landbou praat gereeld met veral veeartse oor biosekuriteit op die plaas, maar hoe verskil dié tipe biosekuriteit met dit wat belangrik is by die mens? Is daar enige vergelyking? Hennie Maas praat in Maandagoggend se program met dr Danie Odendaal van die Veearts Netwerk meer hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

Daarna is dr Barend Wentzel, ‘n navorser by die LNR-Kleingraan op Bethlehem, aan die woord. Hy vertel hoe die graanchemie-laboratorium by plaaslike en internasionale instellings inskakel. Luister nou na dié onderhoud.

Frans de Klerk, ‘n onafhanklike tegniese analis vertel meer oor hoe die rand tans vertoon. Luister nou na dié onderhoud.

Dan is daar nuus oor veilings wat wel nog plaasvind. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur: Bona Bona

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.