Word die Suid-Afrikaanse verbruiker armer? En watter impak het dit op landbou? Prof Johan Willemse brei hieroor uit in Woensdag se aflewering van RSG Landbou. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou het met die woordvoerder van Al Mawashi SA, JP Roodt, gepraat oor hulle voorneme om lewendehawe direk vanaf die produsent te koop vir uitvoere. Luister nou na dié onderhoud.

Ontwikkelende boere is onlangs as wenners by SAMIC se karkaskompetisie aangewys. RSG Landbou het ook dié geleentheid bygewoon. Lise Roberts het hier met verskeie sprekers gesels. Luister nou na dié onderhoude.

Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur SOILL

The mission of SOILL is to be a profitable and sustainable leader in the development and production of high-quality healthy products in the edible oils industry. We earn the loyalty and respect of discerned customers through consistent product excellence and by providing customer service of the highest standards. We add value to the agricultural industry through technological innovation. We care for the environment and well-being of all by producing products that promotes healthy living in an ecologically friendly manner. We strive to uplift the community and to build a prosperous workforce. Delivering quality products that inspire people everywhere to eat and live well.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.