Veeprodusente is bekommerd oor veesiektes wat kan uitbreek as gevolg van die reën. Dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk gee in Woensdag se aflewering van RSG Landbou raad hieroor. Luister nou na hierdié onderhoud.

Daar is ook nuus oor ‘n Bonsmara-uitverkoping in die Davel-omgewing. Cassim Hassim vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die Hassim Bonsmara-uitverkoping wat 3 Maart by The Bull Ring-veilingskrale gaan plaasvind. Luister nou na hierdié onderhoud.

Daarna gesels Ben Schoonwinkel van Syngenta met RSG Landbou-luisteraars oor volhoubaarheid en voedselsekerheid. Luister nou na hierdié onderhoud.

Luister hier na nog onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

#Landbou #Radio

Plaas Media, an independently owned agricultural media house in South Africa. It is the only agricultural media house to offer a true 360-degree media offering to role-players in agriculture. Its entire portfolio is based on sound content of a scientific and semi-scientific nature.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 4:30 tot 4:59, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied en deur Hennie Maas geredigeer.