Dit word algemeen aanvaar dat landbou die grootste verbruiker van water is. Maandagoggend op RSG Landbou word daar met Gregory Smith van Agri SA hieroor gesels. Hy is die organisasie se natuurlike hulpbronbeampte vir water en hy praat onder andere oor inisiatiewe waarmee hulle besig is rondom watervoorsiening en -gehalte. Luister nou na hierdie onderhoud.

Die hoofbestuurder van Cape Wools, Deon Saayman, brei uit oor hulle fokus-areas. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna kuier Hennie Maas saam met Jan Randall, ‘n boer van Lothair in Mpumalanga. Hulle gesels oor sy boerdery en trekkerversameling. Luister nou na hierdie onderhoud.

Ons sluit die program af met die jongste veilingsnuus. Hennie Maas vertel meer. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.