In Woensdag se aflewering van RSG Landbou gesels ons met ‘n prokureur van George, Pieter van der Merwe, oor die wetlike aspekte van en almal se verantwoordelikhede rondom veldbrande. Luister nou na dié onderhoud.

Daarna gesels Corné Louw van Graan SA oor die teling- en tegnologieheffing op sojabone. Hy verduidelik onder andere wat die doel hiervan is en hoe uitbetaling werk. Luister nou na dié onderhoude.

Yolandé Roodt sluit die program af met nuus oor die jongste wolpryse wat by die onlangse wolveiling op Port Elizabeth behaal is. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.