Die Kangnas-windkragaanleg wat onlangs met kommersiële bedrywighede begin het. Manie Kotzé vertel in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou waarom die projek so noemenswaardig is. Luister nou na hierdié onderhoud.

Koos du Pisanie gesels op RSG Landbou met Sakkie Haasbroek wat in die tagtigerjare reeds by vetveeskoue betrokke geraak het. Luister nou na hierdié onderhoud.

Daarna is Zahn Hulme van die Atterbury Trust aan die woord. Hy brei uit oor die Terugploeg-inisiatief, wat nood en hongersnood onder Afrikaanse gemeenskappe in en om Tshwane, met landbouhulp aanspreek. Luister nou na hierdié onderhoud.

Heinrich Victor van OVK is op sy pos met die weeklikse wolmarkverslag. Luister nou na hierdié onderhoud op RSG Landbou.

Luister hier na nog onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur: RPO

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 4:30 tot 4:59, Maandae tot Donderdae, uitgesaai word op RSG en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied en deur Hennie Maas geredigeer.