Daar is heelwat faktore wat die struktuur van grond kan benadeel, daarom is dit krities vir landbou om ons grond te bewaar. Jacques Swanepoel van AECI Plant Health gesels in Woensdag se aflewering van RSG Landbou hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

Kwanalu het onlangs ‘n entrepreneurskapprogram vir vroue en die jeug bekendgestel, en dr Kathy Hurly vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer. Luister nou na dié onderhoud.

Dan het ‘n matriekleerder van Kroonstad, Ruané Cilliers, drie jaar gelede Bokse-van-Genade begin. Die projek fokus op hulp aan boere en die gemeenskap in die Springbok-omgewing. RSG Landbou gesels met haar daaroor. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur AECI Plant Health

AECI Plant Health is a South African company within the AECI Group of Companies serving the agricultural sector with pride. AECI Plant Health has been an ally to farmers in Africa for many years, and with the move towards sustainable agriculture, AECI Plant Health with its NuWay® programme, and its extensive range of products and services, aims to work with farmers to preserve our natural resources, restore soil biology and address the need for producing nutritious food.

Agriculture worldwide is under pressure to reduce pesticide and fertilizer usage whilst increasing crop yields to feed a growing world population. There is now a move away from the total reliance on traditional chemicals and synthetic fertilizers towards a more responsible and sustainable approach of cultivating crops that protects the environment and its precious resources.

Our approach is to work hand in hand with the farmer to systematically address each point of influence in the growing of crops in a sustainable and responsible manner. Many of the tools and techniques simply unlock nature’s potential and the genetic potential of the crop.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.