Een van die ergste vorme van verwoestyning in Suid-Afrika, kom in die Mpumalanga Hoëveld voor. Dr Piet Nel van die Landbounavorsingsraad vertel in Donderdag se RSG Landbou meer oor wat die rede hiervoor is. Luister nou na dié onderhoud.

Vanjaar se inskrywings vir die wyn-en voedseltoerismetoekennings is oop en wynplaaseienaars kan gerus inskakel om meer uit te vind oor ‘n nuwe kategorie genaamd bewaringsleierskap. Luister nou na dié onderhoud.

Daarna is Chris Derksen op sy pos met die jongste vleispryse en Johan van den Berg het nuus oor die weer. Luister nou na dié onderhoude.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.